By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Talisman Hire Witrivier

Talisman Hire Witrivier, is deel van die welbekende “Talisman Hire” konsessie-netwerk, ‘n leier in die huur-bedryf, wat tot stand gekom het in Pretoria in 1993.  

Hulle verhuur hoë-werkverrigting toerusting aan die boubedryf, siviele kontrakteurs en Self-doen-entoesiaste. Die kwaliteit toerusting sluit in kraggereedskap, betonmengers, rollers, brekers, bore, steierwerk en vele meer.

Huur is beter as koop, want kliënte vermy die groot kapitale koste van toerusting wat boonop onderhou, gediens en gestoor moet word.

Talisman Hire in Witrivier se bekwame span bied jou professionele diens, ’n groot verskeidenheid met na-ure bystand en vinnige aflewerings.
Kontaknommer:013 751 3231
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site