By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Ten-E Packaging Services

Ten-E Packaging Services in Centurion is SANAS en internasionaal geakkrediteer as 'n toetslaboratorium. Hulle is spesialiste in die verpakking van gevaarlike goedere.  

Hulle voorsien sertifisering op alle soorte gevaarlike goedere verpakking en doen ook algemene toetse op byvoorbeeld mangatdeksels, palette, kompressie-eenhede en nog baie meer.

Ten-E gee kliënte die mees betroubare, akkurate en op-datum toetsing en sertifisering op verskeie verpakkings-ontwerpe.

Ten-E Packaging Services – 'n ISO 17025 geakkrediteerde gevaarlike goedere toets laboratorium - hulle lewer kliënte-tevredenheid wat wêreldwyd erken word.
Kontaknommer:012 653 8897
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site