By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Tharochem Detergents

Tharochem Detergents het hul deure oopgemaak in 1999 as Haniko. 7 jaar gelede het Klippies Kritzinger en vennote die besigheid oorgekoop en hy is besonder trots op hul vlak 2 BBBEE gradering met 51% Swart aandeelhouding. 

Tharochem Detergents versprei industriële en huishoudelike skoonmaakmiddels vir die industriele, kommersiële asook voedselwerkingsmarkte. 

Verder verkoop hulle ook industriële skoonmaakmasjiene soos Nilfisk, Wap en Viper en versprei diverse produkte soos handwas-seep, papierhouers, papierprodukte  besems, lappe en enige items wat in die skoonmaak-industrie benodig word.
Kontaknommer:016 976 7001
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site