By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

The Courier Guy

The Courier Guy het in 2000 klein begin in Weltevredenpark, Johannesburg, maar as gevolg van hulle vinnige en vriendelike diens het hulle blitsvinnig gegroei tot een van die bekendste koeriers in die land, met dienslokale, landwyd en internasionaal.

Hulle bied ‘n maklike en vinnige manier om pakkies van A na B te vervoer. Daar is ‘n eenvoudige program op hulle webwerf vir kwotasies, besprekings en versendings, waarop jy ook kan volg waar jou besending tans is.

Wat begin het toe die Direkteur as guns vir iemand ‘n pakkie gaan aflaai het omdat ‘n koerier nie opgedaag het nie, is vandag ‘n bekende handelsnaam in Suid-Afrika. The Courier Guy – “We would love to handle your package”.
Kontaknommer:0861 203 203
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site