By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

The Document Warehouse

Die Document Warehouse in KZN is gestig in 2001 en het gegroei van 500 bokse tot 450 000 bokse, met 2 takke in Cato Ridge en Pinetown en 73 personeelede. Hulle is leiers in dokument-storing, rekordbestuur en pasgemaakte oplossings vir jou maatskappy se argivering.

Die fokus is veral op dokument sekuriteit met betrekking tot brand, plaagbeheer, diefstal en gemagtigde toegang. Die fasiliteit is goedgekeur deur die Nasionale Argief en word gereeld geinspekteer. Hulle verskaf ook skandering, indeksering, data-opname, gesertifiseerde vernietiging en herwinning, asook veilige media-berging in 'n brandvaste kluis, met humiditeitsbeheer.

Hulle argiefspesialiste sal jou besoek om jou spesifieke behoeftes te evalueer om die mees doeltreffende stelsel met hulle combox-reeks te bied. 

Hulle bestuur maatskappy-rekords op terrein en van die terrein af.

Document Warehouse  -eksklusiewe verspreiders van Compact Box in al 9 provinsies.
Kontaknommer:031 782 1445
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site