By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

The Grocery Express

The Grocery Express voorsien produkte aan die voedseldiens-industrie soos vir koshuise, hospitale, hotelle, restaurante, gastehuise en vulstasies in George en die wyer omgewing.

Met ‘n nuwe tak in Port Elizabeth brei ‘The Grocery Express’ nou hulle vinnige, deeglike diens en bekostigbare pryse verder uit.

The Grocery Express kry bestellings dieselfde dag nog, by hulle kliënte. 

Spaar tyd, spaar geld en kry gemoedsrus – hulle is daar om jou by te staan.
Kontaknommer:044 874 3729
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site