By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

The Overcoat Importer

The Overcoat Importer is in 1997 in Benoni gestig. Hulle is dié oorspronklike oorjas-invoerders en hulle besigheid is om goedkoop jasse en baadjies aan armer gemeenskappe te voorsien. Daarbenewens bestuur hulle ook ‘n inisiatief genaamd “Buy-a-Bale”, waar entrepreneurs aangemoedig word om grootmaat aan te koop en in hulle gemeenskappe te herverkoop. 

Uitstekende diens, waarde vir geld en kwaliteit Europese jasse en baadjies teen pryse wat jy nie sal glo nie, is “The Overcoat Importer” se kenmerk. 

“The Overcoat Importer” waardeer elke kliënt en sal vele ektra myle loop om te verseker hulle kry uitstekende diens asook goeie kwaliteit jasse vir ons koue winters. 

The Overcoat Importer – komaan - “Buy-a-Bale!” en help iemand om ‘n entrepreneur te word.
Kontaknommer:011 845 4769
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site