By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Tiketa Clothing Boutique

Tiketa beteken volgehoue harde werk en die Tiketa Clothing Boutique in Upinton voorsien al vir 25 jaar unieke plaaslike uitrustings. 

Hulle voorsien kliënte dwaroor die land met kwaliteit dagdrag en aanddrag vir dames. Die fokus is op uitrustings vir troues, maar ook op gemaklike informele drag, van petite tot vir die voller figuur.

Al hulle produkte is op Tiketa se Facebookblad en posbetellings word ook gedoen. 

Tiketa – uniek, uitmuntend en puik persoonlike diens.
Kontaknommer:054 33 11 618
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site