By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Titanium Coatings

Titanium Coatings is ’n verffabriek wat met behulp van ’n chemiese ingenieur, verfprodukte ontwerp met dieselfde duursaamheid as titanium. Titanium Coatings het begin as ’n projek om ’n epoksie deklaag vir ’n hokkieveld te skep, en van daar in ‘n suksesvolle verfbedryf ontwikkel. 

Die uitgangspunt by Titanium Coatings is eenvoudig – om gewaarborgde, kwaliteit produkte teen aanvaarbaarde pryse vir die bevrediging van hul kliënte te lewer.

Hier kry jy net goeie diens en volle produk-bystand, alles gerugsteun deur puik na-verkope diens. Hulle tegniese kennis word aan klante oorgedra en sorg vir uitstekende kliënte-tevredenheid.

Titanium Coatings - vir mense wat net tevrede is met die heel beste. 

Hulle nooi almal, insluitend kontrakteurs uit, om hul produkte op die proef te stel.
Kontaknommer:013 246 1565
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site