By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Tony’s Tool Hire

Tony’s Tool Hire het 4 takke in Noord-KwaZulu-Natal en verhuur sedert 2006 allerlei toerusting uit – veral vir die bou- en konstruksiemaatskappye in die omgewing.

Hulle diens is beslis ook vir kleinsake en Jan Alleman. Nou hoef jy nie meer jou buurman se goed te leen nie. Die pluspunt is dat Tony’s se toerusting altyd gediens en reg vir die taak is.  

So aan alle kontrakteurs in Gauteng en Durban wat werk in Noord-Kwazulu Natal moet kom doen, Tony’s het ‘n verskeidenheid gereedskap en genoeg van elke soort.

Die een ding wat die mense by Tony’s baie goed verstaan, is dat as jou toerusting nie reg op 'n bouterrein funksioneer nie, daar ’n hele kettingreaksie van negatiewe gevolge is en hulle sal verseker dat dit nie gebeur nie.  

Tony’s Tool Hire – goeie, vriendelike diens en betroubare gereedskap.
Adres:Pongola
Kontaknommer:082 329 3277
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site