By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Tracpart

TRACPART MINING SUPPLIES in Klipfontein, Witbank, is  verskaffers van nuwe of gebruikte ondergrondse en bogrondse trekkers, industriële toerusting en mynmasjinerie.

Hulle voorsien onderdele, vuurvaste produkte, beligting-storings, pompe, kragopwekkers, vurkhysers, diensomruil-eenhede en alle ander komponente en items vir mynbedrywighede.

Die maatskappy se hooflyn is trekkers, trekker-onderdele en komponente en die herstel en onderhoud daarvan, veral van ondergrondse eenhede.
  
Tracpart is daartoe verbind om die korrekte produk en diens met die hoogste waarde-inhoud aan hulle kliënte te verskaf. Tracpart voorsien ook die hoogste kaliber naverkoopdiens.
Kontaknommer:013 692 8521
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site