By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Tsumeb Museum

Die Tsumeb Museum is ’n moet vir enige besoeker en hulle spog met die feit dat hulle die mooiste privaat museum in Namibië is.

Die museum is al in 1975 gestig deur mevrou I. Schatz en die samewerking van die publiek. 

Vandag het dit uitgebrei na ’n volwaardige museum met interessante uitstallings van etnologie, deur geologie tot by die geskiedenis van die interressante omgewing.

Wat veral besienswaardig is, is die wye spektrum van oudhede en allerhande versamelings wat hier uitgestal word.

Die Tsumeb Museum – die afskopplek vir enige besoeker aan die Tsumeb streek.
Adres:President's Avenue, Tsumeb
Kontaknommer:064 67 220 447
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site