By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Ubersolar

Ubersolar bied 'n wye reeks sonkrag-oplossings aan, wat beide omskakelings op bestaande geysers, sowel as volledige stelsels bied. Stelsels wissel van klein 100 liter stelsels, tot so groot soos 10,000 liter of meer. Dis die antwoord op ons energiekrisis, 'n waterkrisis en ’n klimaatsveranderingskrisis.

Hul "Ubertrac" kontroleerder is 'n aanlyn-toepassing wat verbruikers in staat stel om nie net die tyd van elektriese rugsteun te stel nie, maar ook die temperatuur van die geyserwater, die hoeveelheid energie wat bespaar word, tesame met ander inligting soos die vlakke van sonbestraling. 

Ubersolar – 'n wêreldleier in sonkragbeheer.
Kontaknommer:074 139 2859
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site