By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Universal Suppliers and Expeditors

Universal Suppliers and Expeditors in Witbank Industrial City, bestaan al 26 jaar en was gestig om vir sy kliënte ‘n eenstop hidroliese diens te lewer wat uitgebrei het na industriële en meganiese items, ingenieurs-en ontwerpersdienste asook elektroniese dienste.

Universal is ‘n geregistreerde L.M.E en het ‘n gekwalifiseerde L.M.I, wat trok gemonteerde krane kan herbou, herstel en sertifiseer. Hulle is boonop  gekwalifiseerde bakbouers, vervaardigers en invoerders.

Hulle is ‘n span met jare ondervinding wat hulle in staat stel om aan alle kliënte se behoeftes te kan voldoen. Hulle het ook ‘n span trotse werkers en masjienerie om bykans enige ingenieurstaak aan te pak, vanaf ontwerp tot vervaardiging. Die uitgangspunt is altyd – “As jy dit kan dink, kan ons dit doen.”

Universal se sukses kan toegeskryf word aan hulle vriendelike diens, kennis, ervaring, gehalte en trots. 

Eenmaal ‘n Universal klient, altyd ‘n Universal klient!
Adres:Witbank
Kontaknommer:013 656 1567/8
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site