By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

VHF Sport

VHF Sport in Noordheuwel Pick n Pay sentrum op Krugersdorp verskaf alle sport gereedskap en spanklere aan skole, klubs, organisasies en indiwidue regoor Suid-Afrika. 

VHF Sport installeer krieket kolfbladdens en oefennette sowel as tennisbane, astro-hokkiebane en hardeware soos pawiljoene, rugby- en sokkerpale en hokkie doelbokse.

VHF Sport vervaardig spandrag en handelsgemerkte items volgens kliëntvereistes, en verrig ook borduurwerk, skermdruk en sublimasie.

VHF Sport is trots daarop om ‘n professionele en kundige diens aan hulle kliente te lewer, teen bekostigbare pryse. Hulle lewer landswyd af en beskik oor ‘n uitstekende reputasie.
Adres:Krugersdorp
Kontaknommer:011 954 1611
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site