By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Van der Merwe Saagmeule

Van Der Merwe Saagmeule op Louis Trichardt bestaan reeds sedert die laat jare veertig van die vorige eeu, en word steeds op die oorspronklike perseel bedryf. 

Hulle voorsien Saligna Planke en Balke, Denne Planke en Balke, Palette, sowel as CCA- en Creosote-pale vir onder meer die bou en omheining-mark. 

Van der Merwe Saagmeule behartig self al die produksieprosesse van die hoëgehalte produkte wat hulle verskaf. Dit sluit in die 
ontginning, vervoer, op- en aflaai, saag- en snyprosesse sowel as die behandelings van die hout- en ander materiale. 

Met sy lang rekord van doeltreffende en vriendelike diens, tesame met ‘n reputasie van bekostigbare pryse vir kwaliteit-produkte, is kliënte se tevredenheid altyd gewaarborg by Van der Merwe Saagmeule.
Adres:Louis Trichardt, Limpopo
Kontaknommer:015 516 4113
Copyright © Ontbytsake 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site