By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Village Mall

Village Mall Hartbeespoort het 8 jaar gelede oopgemaak met meer as 40 winkels wat 15, 000 vierkante meter beslaan het. In 2011 was daar fase 2 aanbouings en die sentrum het vergroot na 24, 000 vierkante meter met 60 winkels. 

Dis ‘n inkopie “dorpie” waar jy alles kan kry. Die sentrum is die middelpunt van die area waar familie en vriende bymekaar kom om te eet, kuier en koop!

Village Mall Hartbeespoort – ‘n inkopie-mekka met die mooiste ligging tussen die dam en die berge met ‘n oop gevoel en unieke boustyl. 
Kontaknommer:012 253 9160
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site