By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

WCA Solutions

WCA Solutions is daar om mediese diensverskaffers te help wat sukkel met die verhaling van fondse vanaf die Ongevalle Kommissaris, om die administrasie en verhaling suksesvol te hanteer.

WCA Solutions doen die registrasie van werkgewers by die Ongevalle Kommissaris, RMA en FEMA asook administratiewe dienste om te verseker dat werkgewers voldoen aan alle vereistes. Hulle doen ook die registrasie van beserings-eise namens werkgewers en mediese diensverskaffers en die indien van elektroniese eise en fakture vir betaling daarvan.

Hierna volg WCA Solutions ’n proses om te verseker dat betalings geskied. Sodoende kan die werkgewer verseker wees dat sy beseerde werknemer die beste gehalte mediese behandeling ontvang met ‘n korter hersteltydperk.

WCA Solutions - Effektiewe, betroubare, bekostigbare en vinnige diens. Hulle maak dit hulle doel om jou kontantvloei te versterk.
Kontaknommer:087 630 1030
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site