By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

WMC Sheet Metal Works

Die WMC in WMC Sheet Metal Works, staan vir Wikus Manie Coetzer. Die naam is 'n kombinasie van die eienaar Manie en sy seun Wikus.

Hulle vervaardig 'n wye verskeidenheid van voedselverwerkingsmasjiene en doen ook die beplanning en uitleg van volledige aanlegte - van ontvangs tot verpakking. 

WMC het 'n passie vir Macadamia-neut fabrieke en masjinerie, want dit is so 'n moeilike produk om te hanteer. Hulle floreer op sulke uitdagings.

WMC Sheet Metal Works streef daarna om kliënte die beste raad en waarde vir geld te gee en hulle loop die lang pad met kliënte met nasorgdienste en samewerking.

WMC Sheet Metal Works – help jou om wins te genereer met outomatisering.
Kontaknommer:015 307 4194
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site