By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Water Purification Solutions

Water Purification Solutions in die Strand is ‘n water-suiweringsmaatskappy. 

WPS behartig die suiwering van water uit verskillende bronne soos boorgate, damme en riviere sowel as seewater, tot ‘n drinkbare of besproeiingstandaard. 

WPS verrig ook die suiwering van industriële afvalwater wat óf hergebruik kan word, of tot ‘n vlak gebring word waar dit veilig afgevoer kan word.
Kontaknommer:021 851 2451
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site