By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Wildebees

As jy ‘n “wildebees” is op soek na jag- en camo-klere, is Wildebees in Kemptonpark die plek vir jou. Vir die afgelope 3 jaar voorsien hulle al eg Suid-Afrikaanse jagklere en skoene.

Met handelsname soos Bosveld en Sekelbos, weet jy – die goed is gemaak deur manne wat weet. Passie en nogmaals passie vir kreatiwiteit en die bos het hier perfek bymekaargekom. Natuurlik het hulle ‘n damesreeks ook.

Wildebees is daar om jou weer ‘n geleentheid te gee om in die bos te kom en man te wees. Waar anders gaan jy selfs Afrikaanse etikette op jou klere kry?

Wildebees – handgemaak, sterk en funksioneel!
Kontaknommer:011 979 3060
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site