By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Winelands Pork

Winelands Pork Groothandel en Slagpale in Stikland industriële gebied, Bellville, is ‘n Uitvoer goedgekeurde verskaffer van vars en bevrore varkvleisprodukte. Die maatskappy voorsien aan die publiek, aan die groot- en kleinhandel, sowel as aan kettingwinkelgroepe, op beide nasionale en internasionale vlak.

Die Winelands Pork produkreeks sluit heel karkasse, vleissnitte, wors en verskeie ander waarde-toegevoegde produkte in. 

Winelands Pork is Pork 360 en FSSC  22000 goedgekeur en word, soos sy produsente, gereeld ge-oudit om aan hierdie internasionale standaarde te voldoen.

Die personeel van Winelands Pork is deskundiges op die gebied van varkvleisbewerking en voorbereiding.

Winelands Pork voorsien topgehalte varkvleis en staan bekend vir goeie diens en betroubaarheid.

Kontaknommer:021 948 1821
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site