By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Winner Hydraulics Africa

Winner Hydraulics Africa is in 1999 gestig met die doel om die hidroliese passtukmark uit te brei en te versterk. Hulle kliëntebasis het vinnig gegroei van Gauteng na KwaZulu-Natal en die res van Suider-Afrika. In 2014 is Winner Hydraulics in Carolina geopen om die myne en plase in die gebied te bedien.

Hulle doen die invoer en voorsiening van hidroliese pype en toebehore, Hidroliese passtukke, vinnige koppelstukke, Hidroliese Staalbuise en toebehore asook die vervaardiging van Hidroliese pypstelle.

Winner Hydraulics Africa -  trots kliëntediens georiënteerd.
Kontaknommer:011 452 8189
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site