By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Wipe-It

Wipe-It is in die hartjie van Centurion geleë en vervaardig en verskaf al die afgelope 15 jaar Handdoek-  en toiletpapierprodukte van alle groottes soos deur die mark vereis.  

Hulle vervaardig hoë kwaliteit SABS standaard produkte. Die roumateriaal wat gebruik word, word van suikerriet vervaardig en  daarom is dit ‘n omgewingsvriendelike of “groen” produk

Die feit dat Wipe-it ‘n mediumgrootte besigheid is, verseker vinniger omkeertye en persoonlike diens. Hulle aflewerings-voertuie is daagliks in Pretoria, Johannesburg en die Oos-Rand te sien.

Dit is hulle passie om goeie kwaliteit produkte te verskaf teen bekostigbare pryse. Geen bestelling is te klein of te groot nie. 

Wipe-it – Veral kliënte in die Higiëniese dienste bedryf asook Gebou- en Portefeulje Bestuurders,  moet ‘n nota maak van hulle kontakbesonderhede.
Kontaknommer:012 653 0372
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site