By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Witbank Reinforcing Steel

Witbank Reinforcing Steel vervaardig betonbewapening, maasdraadbewapening, draadprodukte en konstruksie-plastiekprodukte wat in die boubedryf gebruik word. 

Die bewapende staal word volgens ingenieurspesifikasies gesny, gebuig en in posisie geplaas voor die beton vir ‘n vloer of  struktuur gegiet word.

Witbank Reinforcing Steel lewer ’n kwaliteit produk en goeie diens. Die bestuur is nou en aktief betrokke met oplossing-gebasseerde benaderings tot alle projekte.

Hulle sal altyd aanpas by die kliënt se behoeftes terwyl ingenieurspesifikasies steeds volhou word. Die noue bestuursbetrokkendheid sorg ook vir vinnige besluitnemings.

Witbank Reinforcing Steel – met meer as 130 jaar se  konstruksie- en staal ervaring in die top bestuur, is jou projek in veilige hande.  
Kontaknommer:013 690 2059
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site