By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Wonderpark Winkelsentrum

Die Wonderpark Winkelsentrum het 31 jaar gelede hulle deure oopgemaak hier in Akasia en 2 jaar gelede ekstensief uitgebrei tot die grootste sentrum in die noorde van Pretoria.  

Wonderpark spog met 180 winkels wat meer as 25 restaurante en 60 klerewinkels insluit. Dit is ook die grootste sentrum in Suid-Afrika wat steeds heeltemal gratis parkering aan kliënte bied.

Met die bekendes soos Pick-n-Pay Hyper, Checkers, Game, Woolworths, 
Ster Kinekor,  Dis-Chem, Builders Express,  Virgin Active en vele meer, is hier werklik alles wat jy mag nodig kry - onder een dak.

Daar is boonop ’n mediese seksie, al die bekende klerewinkels en al die vername handelsbanke is ook hier tot jou diens.

Die Wonderpark Winkelsentrum – Dis werklik 'n wonderwêreld van Inkopies!
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site