By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Wykco Groep

Die oorspronklike maatskappy in die Wykco Groep, Cape Waste, het gegroei tot een van die voorste onafhanklike herwinningsmaatskappye in die land. Met twee takke - in die Paarl en Parow - is hulle verbind tot die bewaring van natuurlike hulpbronne, vermindering van rommel, werkskepping, en die lewering van 'n wêreldklas diens aan hulle kliënte.

Vir die afgelope 34 jaar, is Cape Waste 'n dinamiese, “hands-on”, diensgedrewe maatskappy, toegewy om vir hulle kliënte geld te spaar deur verbetering van doeltreffendheid, verlaging van kostes en om maksimum waarde uit herwinbare materiaal voort te bring.

Cape Waste is 'n trotse lid van die “Institute of Waste Management South Africa” en ondersteun die regering en nywerheid om gemeenskap op te hef.
Kontaknommer:021 931 7251
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site