By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

ZRW Mechanika

ZRW Mechanika is 'n Suid-Afrikaanse maatskappy vir hernubare energie wat al seder 2008 spesialiseer in fotovoltaïese sonkrag. 

Hulle energie-oplossings kan toegepas word in die residensiële, kommersiële en industriële sektore en hulle doen ook ingenieurswese, aankope, konstruksie en die inbedryfstelling van sonkragaanlegte.

ZRW se gekwalifiseerde ingenieurs kan jou help met die kwotasie en ontwerp van 'n pasgemaakte stelsel, gevolg deur voorsiening en installasie. 

ZRW Mechanika voorsien meer as net implementering, maar ook monitering, evaluering, bestuur van programme en projekte met oudit-uitkomste en resultate. 

Geen projek is te klein of te groot nie. 

ZRW bied nou ook finansieringspakette, so waarvoor wag jy – praat met ZRW Mechanika.
Kontaknommer:011 823 1853
Copyright © Ontbytsake 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site