By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Zeteo Solutions

Zeteo Solutions is die leier met die verskaffing van termiese fotografie oplossings aan verskeie nywerhede en toepassings in Suider-Afrika. Hulle bied bekostigbare, top gehalte termiese beeld kameras en oplossings. Hulle is die amptelike verspreider van “Seek Thermal” produkte vir Afrika.

Die Seek Termiese kamera is veelsydig en kan gebruik word in verskeie toepassings: Instandhouding, Diagnoses, Veiligheid en Sekuriteit, Jag, Landbou en boerdery, op Drones, Veeartsenykunde, Medies en Onderwys.

Besoek thermal.com en volg #seekthermal op Instagram en Twitter.
Kontaknommer:011 915 8306
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site