By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

fuseIT

fuseIT het in 2008 ontstaan en is 'n ontwikkelingsmaatskappy vir sagteware, met hoë-deurloop finansiële “backend”-stelsels, telematiese, speletjies en ander oplossings vir besighede. Dié oplossings is web-gebasseerd en op mobiele platforms. 

As gevolg van hulle doeltreffendheid, kan hulle produkte lewer, wat normaalweg deur maatskappye dubbel hulle grootte gebou word, teen die helfte van die koste en tyd. Hulle bied waarde vir geld binne toegewyde tydlyne en begrotings.

FuseIT - hoogs geskoolde individue wat meer as sagteware-ontwikkelingsdienste bied. Hulle speel ook 'n adviserende rol om te verseker dat kliënte die regte tegnologie implementeer.
Kontaknommer:012 683 8720
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site