By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

LB Landscapes

Die LB in LB Landscapes staan vir Letitia Bruwer - `n gekwalifiseerde tuinboukundige en landskapontwerper.

By LB Landscapes  beteken alles – letterlik alles – gerekenariseerde besproeiing, kitsgras, snoeiwerk en instandhouding en dan ook die ontwerp van bouwerk soos blombakke, fonteine, bomas en plaveisel. Selfs die herontwerp van badkamers. Alle vakmanskap is van hoogstaande gehalte.

LB Landscapes  doen ook nou `n nuwe diens – konsultasies teen `n bekostigbare fooi waar hulle kliënte professionele raad gee om hulle tuine self te ontwerp en te bou, met kundige hulp wanneer nodig.

LB Landscapes – bekostigbaar, funksioneel, prakties en esteties.
Kontaknommer:082 5322 670
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site