By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Absolut Fencing

Absolut Fencing op Somerset-Wes is die grootste invoerder van UPVC-profiele en bybehore in Suid-Afrika. Hulle voer jaarliks meer as ‘n 1000 ton materiaal in. Hulle vervaardig en installeer heinings, hekke, motor-afdakke, priële en pergolas. 

Absolut Fencing streef daarna om uitstekende diens te lewer met elke installasie. Hulle produk het geen instandhouding nodig nie en is uiters presies, wat ‘n foutlose eindproduk waarborg.

Absolut Fencing het ‘n bewese rekord van puik dienslewering en vakmanskap, en hulle produk word onderskryf deur ‘n 20-jaar waarborg.
Kontaknommer:021 852 3936
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site