By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Afri Kitchens

Jaco Pieters se liefde vir houtwerk het gelei tot sy besigheid se begin 15 jaar gelede – Afri Kitchens. Hy het eers allerhande houtwerk gedoen, maar gou besluit om in Kombuise en kamerkaste vir nuutgeboude huise te spesialiseer. 

Afri Kitchens ontwerp en vervaardig droomkombuise, doen die volledige installasie daarvan en doen dieselfde met kamerkaste, badkamerkaste, kroeë en muurkaste. 

Kliente kan net goeie diens en vakmanskap verwag by Afri Kitchens. Kliënte ontvang goeie kwaliteit en duursame produkte wat ontwerp is met innoverende inspirasie. Deurgaanse naverkopediens is natuurlik deel van die pakket.

Jaco hou persoonlik toesig oor elke projek en gebruik sy eie installeringspanne wat al jare vir hom werk. 

Afri Kitchens – doelgemaak, om die bes geoptimiseerde kombuis te bou vir elkeen se unieke behoeftes.
Kontaknommer:012 804 4329
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site