By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

African Trusses & Timber

African Trusses & Timber voorsien huiseienaars, bouers en ontwikkelaars in die Wes-Kaap van hoë kwaliteit produkte en dienste sedert 1995.  

Hulle is ook in die Seychelles betrokke by die luukse Eden Island-ontwikkeling – verantwoordelik vir alle dak-ontwerpe en vervaardigingsopleiding.  

African Trusses & Timber se ondersteuning-stelsel voorsien met toewyding in alle kliëntebehoeftes.           

Dakteëls, dakplate en geute word ook voorsien, in samewerking met ’n span lojale kontrakteurs en verskaffers. 

Kliënte word uitgenooi om hulle te kontak vir ’n ervaring van absolute gemoedsrus en tevredenheid.
Adres:Saxenburg Park, Kuilsrivier
Kontaknommer:021 905 2961
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site