By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Agios Waterproofing and Paint

Agios beteken ‘geseënd’ in Grieks en met Agios Waterproofing and Paint, sal dit presies wees hoe dit met take gaan. Sedert 1998 doen hulle professionele verf en waterdigting van sink-, teel-, sement-, gras- en asbesdakke.

Afgesien daarvan, doen Agios ook strukturele herstelwerk van dakke en voorsien ook die nodige materiale vir doen-dit-self entoesiaste.

Net die beste produkte word gebruik as Agios ‘n taak aanvaar en kliënte kan verseker wees van eerbare en flink diens.

Agios Waterproofing and Paint – sakpas oplossings vir jou probleme.
Kontaknommer:083 627 4592
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site