By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Artificial Grass Southern Africa

Artificial Grass Southern Africa bou, verskaf en doen installasie van astro sportvelde asook kunsgras vir tuine, balkonne, speelgronde, binneshuis, vertoonlokale, sypaadjies en ook matte binne en buite die huis.

Artificial Grass Southern Africa het ook latté, sjokolade, ‘frozen blue’ en grys gekleurde gras wat baie gewild is binneshuis.  Hulle maak matte van die gras, wat ‘n 5-jaar waarborg het binne of buite die huis. 

Die gras het ook “Health Protector” en “UV Defender” sertifikate wat waarborge lewer ten opsigte van gesondheid en kleurvastheid van die produkte.

Artificial Grass Southern Africa – kunsgras vir sommer baie gebruike.
Kontaknommer:082 885 0434
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site