By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Ayize Kitsgras

Ayize Kitsgras op Randfontein kweek en voorsien LM en Kikuyu kitsgras van gehalte, sowel as kwaliteit kompos en bogrond. Ayize verrig ook die voorbereiding  van grond en die aanplant van gras vir kliënte. Verder verhuur Ayize ook TLB’s, kanteltrokke en lowbed-sleepwaens.

Die installeer van grasperke word onder persoonlike toesig uitgevoer en sluit alle aspekte van grondvoorbereiding en kunsmis in. 

By Ayize kry jy die hoogste gehalte onkruidvrye kitsgras, bogrond en kunsmis met vriendelike, persoonlike diens.
Adres:Randfontein
Kontaknommer:083 256 0461
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site