By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Bargain Hunter

Bargain Hunter in die Moreleta Plaza winkelsentrum in Pretoria-Oos is ‘n baie besondere meubelwinkel. Hulle koop en verkoop tweedehandse meubels, snuisterye en verwante items. 

Bargain Hunter is sinoniem met duursame bekostigbare meubels wat nie geredelik beskikbaar is nie, waaronder daar ook unieke items is. Waarom iets nuuts koop as jy goeie kwaliteit gebruikte items teen sakpaspryse kan aanskaf?  

Bargain Hunter kry byna daagliks nuwe voorraad in. Hulle  doen huis-uitverkopings vir boedels en mense wat van woonplek afskaal. 

Die winkel is ‘n gesinsonderneming wat uitnemende diens lewer en puik waarde vir geld bied. Die oorgrote meerderheid van die besigheid vind met gereelde klante plaas. 
By Bargain Hunter kan kliënte altyd op persoonlike aandag en gehalteprodukte staatmaak. Kom ervaar dit gerus self.
Adres:Pretoria, Gauteng
Kontaknommer:082 729 8801
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site