By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Bed King

Bed King is ‘n spesialis-slaapwinkel met tien takke landwyd, wat klante van die beste slaap-oplossings voorsien teen die beste waarde. 

Bed King bied die hoogste gehalte en wydste reeks in beddens en bedbybehore, matrasse, slaapkamermeubels, linne, slaapkamer-bybehore en alle verwante items in Suid-Afrika. 

Ons weet almal dat die koop van ‘n bed frustrerend en verwarrend kan wees. Bed King het egter die eksklusiewe Sleep Solutions Studio in die winkel ontwikkel. Die studio behels ‘n 4-stap benadering om jou gerief- en ondersteunings-behoeftes te bepaal. So word die koopproses vergemaklik en jy kan van volmaakte slaap verseker wees. 

Bed King bied aan sy klante ‘n vyfpunt belofte wat die volgende insluit:
Die beste pryse op alle items, die beste advies van hulle spesialis-slaapkonsultante, die beste reeks produkte van ‘n wye reeks vervaardigers, die beste waarde en die beste diens. 
Kontaknommer:0860 25 35 45
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site