By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Biaton Paving Bricks

Biaton maak 'n verskeidenheid beton-produkte, wat insluit 'n wye reeks plaveiselstene, bouprodukte, "rib & block" struktuurprodukte, asook keerwalblokke, grasblokke, randstene, water-erosie versterking en nou ook dakteëls. 

Biaton lê klem daarop om blywende verhoudings te bou met kliente en hulle is trots op die produk wat hulle aan die publiek verskaf. 

Alle Biaton materiale en produkte word in die twee laboratoriums by die fabriek aan streng SABS kwaliteit-toetse onderwerp. Alle produkte is van topgehalte en sal aansienlik langer hou as nie-SABS produkte. 

‘n Diverse vloot kraantrokke sorg dat elke produk by kliënte uitkom wanneer hulle dit nodig het. Biaton is ook trots oor die verhoudinge wat hulle met die plaaslike gemeenskappe opgebou het en hulle belê ruim in die opleiding en welstand van hul werkers.

Biaton Paving - Hulle help om die gemeenskap elke dag sterker te bou.
Kontaknommer:013 758 5001
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site