By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

BlueNova Energy

Bluenova Energy op Somerset-Wes vervaardig hoëverrigting, uiters betroubare Lithium-Ysterfosfaatbatterye wat hernubare energie stoor vir residensiële, kommersiële en industriële gebruik. 

Hulle lithium-batterye bied ongeëwenaarde drywingsvermoë, staatmaker betroubaarheid en volkome veiligheid. 

BlueNova bied plaaslike tegniese ondersteuning en ‘n 10-jaar waarborg. 
Kontaknommer:021 205 2000
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site