By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

C&M Landscaping Supplies

C&M LANDSCAPING SUPPLIES in Willowglen, Pretoria, voorsien ‘n wye reeks natuurlike harde lankskapmaterial soos dekoratiewe spoelklip, ornamentele gruis, rotstuin- en leiklip, groot rotse, hardekoolstompe en waterwyse plante, vetplante en alwyne vir buitemuurse areas.

Hulle produkte word ook gebruik in daktuine en groen geboue, en hulle kliënte sluit winkelkomplekse in.

Dis perfek vir enige buitemuurse area. Of dit nou vir die skep van ‘n pragtige tuin vir estetiese oorwegings is, of om andersins steriele ruimtes lewe te gee, bied C&M Landscaping Supplies ‘n asemrowende reeks om uit te kies.

Hulle is leweransiers aan landskapeerders, konstruksiemaatskappye en die publiek. 5
Ongeag klimaatsverandering en waterbeperkings bring hul produkte nie net ‘n natuurlike atmosfeer nie, maar is ideaal vir lae instandhouding en waterwyse tuine. 
Kontaknommer:Tel: 012 807 7183 / 082 575 7755
Copyright © Ontbytsake 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site