By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Cemstone

Cemstone vervaardig top gehalte gesimuleerde klip-produkte. Cemstone het in 2004 in die Kaap sy deure geopen en in Augustus 2017 het Cemstone Gauteng sy deure oopgemaak.

Kliënte kan altyd vriendelike diens voor en na die tyd verwag van die hele Cemstone span. Hulle is ook bereid om uit te gaan na jou perseel toe, om raad te gee. 

Hulle doen  Installasie van hul ‘Cladding’ Produkte, indien kliënte dit sou verlang en doen ook aanbevelings van Installeerders wat die Cemstone produk reeds ken.

Cemstone produkte kom in 8 verskillende kleure. Dis maklik om te hanteer en uniek op sy eie manier. 

Cemstone – hulle lewer diens aan die publiek en maatskappye met net die beste produkte, teen bekostigbare pryse.
Kontaknommer:012 030 0599
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site