By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Century 21

Century 21 is die wêreld se grootste eiendomsagentskap met kantore in meer as 80 lande. Century 21 Wildlife Properties in Hoedspruit, verkoop wild-eiendomme langs die Krugerwildtuin, soos Wildplase, landgoedere, natuurreservate, residensiële ontwikkellings en kommersiële lodges en kommersiële eiendom. Hulle doen ook eiendomswaardasies en verhurings. 

Rob se kantoor het kennis oor die gebied en kan kliënte raad gee watter reservate en ontwikkelings hulle die beste sou pas. Hulle help graag kliënte om die regte keuse te maak.

Century 21 Wildlife Properties Hoedspruit spesialiseer in verskillende tipes eiendom, van 1 hektaar erwe op Wildsplase tot 21 hektaar plase in reservate, aandeelblok-eiendomme en baie meer.
Kontaknommer:015 793 1534
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site