By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Charka

Charka is die huishoudelike naam vir braaibrikette vir die afgelope 40 jaar en ja – jou brikette kom hier uit die Piet Retief distrik. As gevolg van die beskikbaarheid van hout in die omgewing het die ondernemeing gedurende die middel sewentigs hier tot stand gekom en vandag het hulle ook ‘n fabriek in Polokwane.

Charka verskaf houtskool, houtskool-brikette, kitsbrand houtskool & brikette en vuuraanstekers aan al die vernaamste kettingwinkelgroepe plaaslik en verskaf ook aan kliënte op die internasionale mark.

Soos almal van ons maar al te goed weet – kan jy van Charka ‘n kwaliteitproduk verwag wat beslis jou vleis smaaklik gaan gaar maak.

Charka Brikette – so Suid-Afrikaans soos boerewors – so betroubaar soos biltong!
Adres:Piet Retief
Kontaknommer:017 826 8400
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site