By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Cosy Couch

Cosy Couch vervaardig stylvolle ameubelment van gehalte by hul fabriek in Pietermaritzburg, wat in hul vertoonruimte daar naby te siene is. 

Cosy Couch skep pasgemaakte meubels gebaseer op jou behoeftes, en noukeurig volgens jou afmetings. Kliënte kies hulle eie kledingstowwe of leerbekledings uit hulle omvattende versameling, wat alles by gerespekteerde bekledingshuise bekom word. 

Cosy Couch se aandag aan detail gaan gepaard met ‘n bewese rekord van doeltreffende, vriendelike diens. Hulle is verbind tot kliënte-tevredenheid, vandag, more en altyd. 
Kontaknommer:Vertoonkamer: 033 345 0905
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site