By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Cupboard Supply

Cupboard Supply in Silverton, Pretoria vervaardig ‘n groot reeks kaste van enige soort in verskeie afwerkings.

Groothandel-verskaffing aan die mark word met semi-outomatiese produksie met ‘n ERP sisteem na masjiene geproseseer – kortom – hulle kan vinnig werk. 

Besturende Direkteur, Henke Venter, het al 20 jaar ervaring in dié bedryf.

Dis ‘n een-stop ervaring vir kombuiskas-besighede, binneshuise versierders, projekbestuurders en doen-dit-self huiseienaars. Cupboard Supply werk met ‘n familiegees en bied alle dienste wat nodig is. Hulle verskaf alle bekende handelsmerke en klein besighede wat hulle dienste gebruik, spaar op maandelikse oorhoofse kostes.

Cupboard Supply – “On time, Every time.”
Kontaknommer:012 804 0606
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site