By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Damp Proof Company

Damp Proof Company in Pretoria en Johannesburg is een van Gauteng se toonaangewende vogdigtings-maatskappye. Damp Proofing verrig ook herstelwerk aan dakke, waterdigting en die verf van geboue aan die binne- en buitekant. Hulle bied oplossings vir alle tipes vogprobleme en watersypelprobleme wat geboue aantas. Hulle voer beide eenmalige en jaarlikse instandhoudingsverfwerk uit, en is kundiges in die uiteenlopende verftegnieke wat aan verskillende tipes geboue se vereistes voldoen. Damp Proof Company beskik oor baie jare ervaring en al hulle werk word deur ‘n langtermyn-waarborg gedek. Hulle lewer ‘n professionele diens van die terrein-opname tot die voltooiing van die taak. Damp Proof Company bied ‘n gratis kwotasie en hulle pryse is mededingend.
Adres:Gauteng
Kontaknommer:012 666 7138
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site