By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Design Plus Interior Concepts

Design Plus Interior Concepts in George ontwerp, vervaardig en installeer ‘n wye verskeidenheid binnenshuisprodukte, hoofsaaklik kombuise en ingeboude meubelment. Hulle kliënte is persone wat nuwe huise laat bou of opgradering aan bestaande wonings uitvoer.

Design Plus ontwerp die voorkoms, doen praktiese uitlegte van vertrekke, funksionele beplanning en help aanvullend met keuses van vloer-, plafon- en muur-afwerkings wat betref kleur, beligting en verwante aspekte.

Design Plus verseker puik diens aan kliënte met ‘n koördineerder op die perseel. Hulle lewer produkte van hoogstaande gehalte deur middel van ‘n bestuurstelsel van menswaardigheid. 
Kontaknommer:044 878 2203
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site