By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Discount Decor

Discount Decor is 'n aanlyn meubelwinkel met die toegevoegde waarde van 'n 6000 vierkante meter vertoonlokaal in Denver, Johannesburg, waar kliënte kan kom om goedere persoonlik te beskou. 

Die vertoonlokaal is geskep sodat goedere gevisualiseer kan word in ‘n huislike omgewing. Discount Decor het hulle aanlynwinkel en vertoonlokaal in Januarie 2013 al begin en dit groei nog steeds.

Discount Decor – die wydste verskeidenheid produkte en die grootste vertoonlokaal in Afrika. Hulle bied ook ‘dieselfde-dag-aflewerings’. 
Kontaknommer:071 422 7626
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site